Sondag 04 Desember 2016

Kleingeluk fase2 water



Goeie dag almal, ek sal van nou af deel hoe dit gaan met my projekte soos dit verloop, ons is tans besig met die voorbereiding van die waterslote wat 'n uitleg van 33 erwe sal diens, ek sal ook foto's plaas deur die loop van projek

Wens ons sterkte toe

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Let wel: Slegs 'n lid van hierdie blog mag 'n opmerking plaas.